Zurich67
Puppy
Ek weet hierdie is n adventure fiets forum, maar ek wou net weet of enigiemand weet van n padfiets onder 400cc en n ordentlike helmet wat nie die bank gaan breek nie, verkieslik n full face helmet, altesaam moet hulle nie oor R70000 wees nie