Eerste Ry en Eerste neer Donner

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Herminator

Race Dog
Joined
Sep 19, 2012
Messages
618
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT 660 Z
So ek het my 660z vir n week gehad en daar is toe besluit om die naweek Waterberge toe te gaan
Ons was laat uit Joburg want ons moes 2 keer eers by KTM stop om die 990 te fix

En het eers so 12h30 op die pad geval, deur n reen storm, toe is daar besluit om die eerste stretch
maar op die higway te doen, PTA, Bela Bela, ThabaZimbi en toe Mateke ons oorblyf plek vir die aand

Uit Thabazimbi het ons die eerste ernstige grond pad begin ry
201132_10151288594052650_341367060_o_zpsf9d255b0.jpg


Amper my gat daar gesien toe die grond pad ewe skielik duk sand begin raak het, ek sien eers hoe KoToM se 990 hom try afgooi
en toe Kaz op die 690, Toe my ponie begin skop doen ek my beste en kop tot op n stop, Eerste adrenalien shot van die dag

Toe ons by Makete kom toe is dit al donker, Theresa se toe vir ons ons kan maar slaap in die Chalets, dit lyk soos veldskool akomodasie
en ons het toe n lekker paar grappe gemaak oor veldskool, tenminste is niemand se ballas ge-deepheat of se wenkroue genair nie die volgende oggend

222468_10151288599232650_1577612173_n_zpsa008f4b8.jpg



 
Top