Hierdie report is nie hier om mee te ding met reports so Angola of so nie, ook nie om te wys hoe goed ek of my vriende kan ry nie, want ons kan nie. Die doel is om te vertel wat ons gedoen het, om jou lus te maak om self te ry, en om so nou en dan te vertel wat gewerk of nie gewerk het nie.
7...