Ek het a KB 200 in de Aar gekry, mens het altyd a bakkie nodig om STUFF rond te ry.
EK is met die 950 van Kathu na de Aar, a lekker gronpad trip, bakkie moes ons terug bring. (Dit het hy gedoen)
Bakkie het 3 verskinlende wiele op gehad, dit moes ek dadelik uitsort, gelukkig het ek mooi Isuzu...