2004 950 Speedo problem.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

PHILIPKUHN

Race Dog
Joined
Nov 15, 2012
Messages
1,297
Reaction score
0
Location
KATHU NOORD KAAP
Bike
KTM 950 Adventure
More more.
Ekt die naweek bietjie rond gekrop op my 950. Elke trip wat ek doen verloor daar a flicker lig of 2. Ek het nice flex-flikkers op Ebay bestel vir R100, ongelukig is dit LED ligte.
Ekt toe besluit om die flicker unit te verander. Smaak my die spares plekke in Kathu weet nie wat a electronic flasher unit is nie!!!!

Any how. Ek moes iewers aangejaag het, toe alles aan mekaar is, toe is die speedo mors dood. Bike start en al die fuses indie glov-box is nog reg.

Het die speedo sy eie fuse? Ek hoop soo. :'( :'( :'(
 
Top