Sien ek in Deon Meyer se boek "Ridders van die Grondpad", seker 4 of 5 eendag roetes wat strek tussen George, Knysna, Uniondale en Oudtshoorn. Almal pragtige grond pad roetes.
En besef ek dat ek 'n pragtige stuk grond hoog bokant die Langkloof het, sowat 30km van Uniondale, 80 km van George...