Nee fok hierie lysie. Die heel boonste post het die most current goed op
Yes ouens,
Ek stel voor ons werk aan 'n lysie om te sien waar wil wie wees. Add asseblief jou details aan en circulate, dan kan ons idees begin vorm. Sit jou naam, location, teer/gravel preference, areas wat jy wil besoek...