Hi Honde,
Attached is nou die gefinaliseerde roete hoe ons van Wtb/Mdb af gaan kom. Ek stel voor 'n ontmoeting by Belfast 1-stop. Die wat belang stel, sit asb 'n lysie van naweke in jou reply wat gaan werk, dan sal ek dit hierin paste. Ons sal dan bloot net moet kyk waste naweek gaan die meeste mense kan accommodate.
Let wel uit die maps dat die Saterdag/Sondag oorslaap by Hazyview gaan wees. Die wat die plek ken kan dalk 'n kamp/chalet/swembad/bar tipe plek daarso recommend, sodat ons kan begin book voor die tyd. Mense van Pta etc is ook meer as welkom, natuurlik moet hulle dan net bereid wees om daai ekstra paar kilo's te ry. Die trips behoort so 4-5 ure te wees one way (Mdb-Hzv, Hzv-Mdb).
Die itinerary is dus Mdb, Belfast, Kaapschehoop, Nelspruit, Witrivier, Hazyview, slaap. Hazyview, Sabie, Long Tom, Lydenburg, Verloren Vallei, Dullstroom, Belfast and back.
Raait, naweke: (en add dalk jul selfoonnommer vir whatsapp group)
Stof
30-31 Mar
6-7 Apr
13-14 Apr
20-21 Apr
27-28 Apr
Young One
30-31 Mar
13-14 Apr
20-21 Apr
27-28 Apr
Okay, add julle tye