Ek het vir my dogter een gekoop kort nadat hulle hier bekend gestel is. Sy is baie in haar noppies daarmee en ry nou skool toe en terug deur die week. Oor naweke doen ons n rustige breakfast run... vroulief op haar DR650 en poplap op haar Yammie. Ok, ons haal darem so 100km/uur as die wind van...