Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    Eikebos Fun ride Greyton 17 OKTOBER 2015 ALL BIKES WELCOME

    Ek verstaan nou nie,daar is vier,watter twee!??? :peepwall:
  2. W

    Eikebos Fun ride Greyton 17 OKTOBER 2015 ALL BIKES WELCOME

    Kom ons maak n plan.as ons by die water kom en daar is van julle wat nie kan of wil deurry nie,gaan ons julle op n ander stunning stukkie pad vat teen die berg af waar daar nie diep water is nie.Dit is n enkel spoor pad wat ook deel van die rooi roete was wat ons uitgesny het omdat die roete te...
  3. W

    Eikebos Fun ride Greyton 17 OKTOBER 2015 ALL BIKES WELCOME

    Gaan vandag diepte van water kyk.sal laat weet
  4. W

    Eikebos Fun ride Greyton 17 OKTOBER 2015 ALL BIKES WELCOME

    En die ou wat eerste bo op die toring sit wen n yskoue bier
  5. W

    Eikebos Fun ride Greyton 17 OKTOBER 2015 ALL BIKES WELCOME

    Boland,yes you can trailer if you want to
  6. W

    Eikebos Fun ride Greyton 17 OKTOBER 2015 ALL BIKES WELCOME

    Die rooi roete is ROOI.Dit gaan pret  wees.Moenie teerpad verwag nie.Ons gaan berge toe en dit gaan STUNNING wees.Die een draaipunt is so hoog jy kan Kleinmond se see sien en op n mooi dag sal jy seker Witsand ook kan sien.Die een water kruising is so knie diepte.Die rooi roete is nie pillion...
  7. W

    Eikebos Fun ride Greyton 17 OKTOBER 2015 ALL BIKES WELCOME

    Julle kan maar net kom.nie nodig vir bespreking nie. Ons ry more oggend 9 uur vanaf Eikebos vir die recce as iemand wil saamry.
  8. W

    Eikebos Fun ride Greyton 17 OKTOBER 2015 ALL BIKES WELCOME

    Kom so 7:30 dan kan jy ontbyt en koffie kry voor die briefing 8:30
  9. W

    Eikebos Fun ride Greyton 17 OKTOBER 2015 ALL BIKES WELCOME

    Daar is n quad roete wat kleiner bikes ook kan ry.Alle bikes is welkom.Ons gaan nie jaag nie en daar gaan n bakkie met n medic ook saam met ons ry,so jy is welkom om petrol ook op die bakkie te laai.
  10. W

    Eikebos Fun ride Greyton 17 OKTOBER 2015 ALL BIKES WELCOME

    More julle Daars hy,Die canola run is verby nou is dit ons beurt. As daar iemand is wat saam wil roete beplan laat my weet asb.gaan seker saterdag of sondag ry Bel my by 0825705704
  11. W

    Tip of Africa Adventure Ride 15/8/2015

    Ek is lus vir bike ry
  12. W

    CANOLA RUN CALEDON 19 SEPTEMBER 2015 UPDATE

    Ek het n voeltjie hoor fluit daar gaan n stukkie wees vir die "more Adventurous" manne Sal bietjie vir Tienie help met daai een
  13. W

    Eikebos Fun ride Greyton 17 OKTOBER 2015 ALL BIKES WELCOME

    Hallo Manne en Dames Ons gaan weer n Fun Ride reel by EIKEBOS naby Greyton.Die datum sal die 17 de Oktober wees en daar is weer n Motorfiets as prys te wen.Die rit is vir enige motorfiets  ongeag sy maak of grootte.Daar sal weer n Quadbike roete ook wees maar hulle gaan nie saam met ons die...
  14. W

    Tip of Africa Adventure Ride 15/8/2015

    Hallo Marius. Ek sal daar wees
  15. W

    CANOLA RUN CALEDON 19 SEPTEMBER 2015 UPDATE

    Kom nou manne,sit julle name op die lys,dit belowe om baie lekker te wees
  16. W

    Quick shifter on the GSA

    Ek het my bike se ratkas gebreek met n QS.BMW het betaal.R45000 later. Het n false neutral tussen 2 en 3 gekry en toe spring die spul in mekaar in op 6000 rpm.
  17. W

    sprocket for 700 gs

    Ek wil hoor of mens n kleiner voor sprocket kry vir my 700 GS.Ek wil n stadiger eerste rat he en is nie gepla met top end spoed nie.Wat se raad het julle vir my?
  18. W

    Continental TKC-70

    Daai tyre gaan jou hard laat plaas koop in die modder. Eerste keer dat ek dit sien,Ek ry met karoo 3 en dit is n baie goeie band,net jammer dat jy nie veel km uit hulle kry nie,maar moet se,ek stoot ook nie my bike rond nie ek RY hom
  19. W

    Tips vir Namibie

    Dankie ons sal jou bel as ons daar is
Top