Eikebos Fun ride Greyton 17 OKTOBER 2015 ALL BIKES WELCOME

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Walter ZSA

Pack Dog
Joined
Mar 6, 2013
Messages
341
Reaction score
0
Location
Standerton
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hallo Manne en Dames

Ons gaan weer n Fun Ride reel by EIKEBOS naby Greyton.Die datum sal die 17 de Oktober wees en daar is weer n Motorfiets as prys te wen.Die rit is vir enige motorfiets  ongeag sy maak of grootte.Daar sal weer n Quadbike roete ook wees maar hulle gaan nie saam met ons die rooi roete en die groen roete ry nie

Ek is nog besig om die rooi roete uit te le,maar ek dink dit sal lekkerder wees as verlede jaar se roete.

Daar sal weer  ontbyt en middagete bedien word met lekker plaaskoffie  wat beskikbaar sal wees saam met die  ontbyt die oggend

Sit solank die datum op julle kalender

Die inskrywings geld is R250 per ryer en R200 per pillion

Die motorfiets wat te wen is, is n HONDA XR 150 ter waarde van R23500

Daar sal ook ander LUCKY DRAWS wees met lekker pryse

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=136073.0

.https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=161121.0

Daar sal plek wees vir 30 kampers op EIKEBOS en die middag gaan ons die WERELD BEKER  RUGBY op die TV kyk.

Meer info volg more middag
 
Top