Ek het besluit om 'n koue Vrystaatse trip onlangs aan te pak. Ek wou spesifiek die trip in die Winter doen, sodat ek myself net weer kon herinner hoekom mens nie in die Winter met 'n bike ry nie. Die langnaweek, 15 tot 17 Junie, het ek van Bloemfontein na die Oos-Vrystaat en Lesotho gery. Die...