Awe ma se honde. Ek is van die Vrystaat die STATES en het die group besigheid vandag begin bywoon alhoewel ek al van 4 jaar oud af bike ry en dink nie daar was so iets nie whaha. :imaposer:
Ek ry tans 'n KTM 530 XC-W en dis 'n BRILJANTE fiets met AWESUME PERFORMANCE. >:D
Ek werk al vir die...