Awe ma se honde

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vinny

Pack Dog
Joined
Mar 13, 2013
Messages
63
Reaction score
0
Location
Bloemfontein
Bike
BMW G650 X-challenge
Awe ma se honde. Ek is van die Vrystaat die STATES en het die group besigheid vandag begin bywoon alhoewel ek al van 4 jaar oud af bike ry en dink nie daar was so iets nie whaha. :imaposer:

Ek ry tans 'n KTM 530 XC-W en dis 'n BRILJANTE fiets met AWESUME PERFORMANCE. >:D

Ek werk al vir die afgelope 6 jaar vir BMW Motorrad en ja KTM offroad/MX bikes is net die beste!

Dis 'n baie awesume group besigheid die en hou aan ry!!! :thumleft:
 
Top