Right, Dag 2. Vandag sien ons Verneukpan.
8 Uur die oggend begin ons eiers en worse en spekke eet. Die Ark is so gesellig dat ons nie voor 9 uur wegkom nie. Reguit Noord na Swartkop toe, die eerste shift is so 170 km en die pad is lekker. Net koud. En ek dink nog in my agterkop oor die reen wat...