Hello almal, my naam is Pierre Spence en is woonagtig in die Bellville area in die Kaap. Ry meestal net naweke, aangesien my werk aanhou inmeng met my sosiale verpligtinge :) Ek en 'n paar ander vriende is in die proses om al die bergpasse in die Kaap te probeer ry. Ons het al so 28 van die 66...