Nuwe lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Spence

Puppy
Joined
May 8, 2013
Messages
23
Reaction score
0
Location
Stellenberg
Bike
KTM 990 Adventure
Hello almal, my naam is Pierre Spence en is woonagtig in die Bellville area in die Kaap. Ry meestal net naweke, aangesien my werk aanhou inmeng met my sosiale verpligtinge  :) Ek en 'n paar ander vriende is in die proses om al die bergpasse in die Kaap te probeer ry. Ons het al so 28 van die 66 gedoen, maar vat baie langer as wat ons verwag het. Ons het ook 'n "vleisboek" site: Cape mountain passes and routes" as iemand belangstel.
 
Top