Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. pjdiesel

    must I swap KLR for lightweight bike

    and reliability?? I know the klr is a tank and the xr and dr also comes a long way, but how is the drz400 and wr450. Because that is also another option that i can consider is the have a second bike   
  2. pjdiesel

    must I swap KLR for lightweight bike

    I get great joy in exploring new roads and even single track. If I see a road with no fence or gate going into nowhere I just cant stop thinking about it until I got ride it and see where it goes. and that is where the problems come because I'm probably thinking that i'm on a mountain bike and...
  3. pjdiesel

    must I swap KLR for lightweight bike

    yes i agree the fault is on my side. I did that Country-trax course and the KLR felt good with no drops compare to the other bikes with a few drops with the big bore guys. and yes I ride it way to little than what I made my self believed I will when i get it. The GS650 is almost the same weight...
  4. pjdiesel

    must I swap KLR for lightweight bike

    Good day. I own a 2012 Kawasaki KLR 650 with a lot of bells and whistles, only need to do the suspension upgrade. But from the beginning i struggled with the weight. A simple task like doing a reverse u-turn against a slight incline in a huge problem. Is there other lightweight adventure bikes...
  5. pjdiesel

    Saterdag 15 Maart 2014 - Worshonne en Belangstellendes

    hoop als is nog reg vir 8uur by die toyota garage?? kom nou net vanaf george af deurgery ek dien regtig uit vir die trip
  6. pjdiesel

    Nuwe hond

    goeie dag en welkom
  7. pjdiesel

    Introduction

    goeie dag en baie welkom.
  8. pjdiesel

    2014 Amageza Adventure 1 to 8 November

    STUNNING . Good job
  9. pjdiesel

    Hi daar. Johan hier van Worcester

    goeie dag Louwtjie
  10. pjdiesel

    Hi daar. Johan hier van Worcester

    dankie en goeie dag Inverted
  11. pjdiesel

    Hi daar. Johan hier van Worcester

    waar gaan julle dan die saterdag oggend by mekaar kom of vanaf vertrek
  12. pjdiesel

    anybody in the worcester area looking for a ride tomorrow?

    sorry het nie daarna gekyk nie. maar hopenlik voel hy na 4 jaar nog dieselfde oor bike ry
  13. pjdiesel

    Hi daar. Johan hier van Worcester

    klink reg met my. wat is jul beplanning vir die dag? tye en die begin plek
  14. pjdiesel

    Nog n Newbe

    welkom
  15. pjdiesel

    Hi daar. Johan hier van Worcester

    die sutherland trip klink leker. ek het laas in sutherland hotel gebly toe ek van keimoes af gekom het. mens kry nogals n ontbyt saam met die kamer wat die prys baie bulik maak. en n goeie bed het baie gehelp na di baklei met die grondpad vanaf calvinia wat plek plek water skade het met dik sand...
  16. pjdiesel

    Hi daar. Johan hier van Worcester

    gaan julle vir die dag Greyton toe of vir die naweek? en hoe is die hoe is die paaie wat julle gaan vat. sal enige tyd wil saam ry maar sal verkies om heel agter te ry, ek is nog glad nie in julle klas nie maar ek en my trekker staan vir niemand terug nie al dryf die dik sand my soms weg van my...
  17. pjdiesel

    anybody in the worcester area looking for a ride tomorrow?

    goeie dag. laat weet gerus wanneer jy weer wil n tripie doen.
  18. pjdiesel

    Worcester area

    soms as ek net wil kop skoon maak dan ry ek vanaf cw oor du toitskloof pas en gaan speel dan op die paarlberg se grondpaaie en dan terug cw toe deur die Bain's Kloof Pass. ek het al dai bains in die nag al aangevat maar daar is n rede hkm niemand dai pas ry in die donkerte nie
  19. pjdiesel

    Hi daar. Johan hier van Worcester

    Laat weet gerus wanneer jul weer wil gaan ry, ek sal enige tyd wil saam ry. ek is maar nog n groentjie op die grond pad maar het darm grond pad kus lang vanaf dwarskersbos tot in garies gery in die Desember vakansie. wil binne kort n paar van die kursusse gaan die by country trax om veral my...
  20. pjdiesel

    Hi daar. Johan hier van Worcester

    Dankie. Dis regtig n baie vriendelike gemeenskap hier die. Dit laat n nuweling soos ek wat niks weet van niks baie welkom voel
Top