Ag man....ek is nie die beste "fietser" op die planeet nie....en ek weeg maar n ligte 80 kg...
Maar ek vat Anakee 2 voor en agter... al ry ek meeztal op gruis... 97,45% is dit fine... die ander 2.55% van die tyd ry ek maar net stadiger en biebop deur die sand, klippe en modder... "R" elke nou en...