Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    SOLD...Bargain 2008 KLR650 te koop R25 000...SOLD

    Hi ek wil my 2008 KLR650 verkoop. Sy het 59 626 km op die klok. Sy het meestal teer pad gery en net n bietjie grond pad (ongeveer 100km). Sy kom met n top box. Is in goeie toestand. Kontak my op 071 289 4615 of stuur my n pm. Nou R30 000 Een week special R25 000
  2. D

    Value of 08 KLR 650?

    Hello Ek oorweeg dit om my KLR te verkoop. Dit is n 2008 model met ongeveer 59000km. Bike het n topbox. Bike loop mooi. Waarvoor kan ek haar verkoop? Groete
  3. D

    hello mede wille honde

    Hello Ek het so 2 maande terug vir my n KLR650 gekoop. Ek het voorheen net pad gery so die grond is n nuwe ding vir my. Ek is soms bietjie mal as die adrenalien gepomp word daarom wil ek die grond aanvat. Hoop om nog saam julle ouens te ry en die land te verken Groete
  4. D

    08 KLR exhaust

    Hi Looking for an aftermarket exhaust for my 08 KLR650 at a reasonable price. Second hand welcome if in good condition! Thanks
  5. D

    Wanted: KLR650

    Hi WD's My friend is looking for a KLR650 in good condition. Preferably 2007 and newer. Currently living in the Western Cape. If anyone knows of any good deals, please let me know! Regards
Top