hello mede wille honde

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dirt rider20

Puppy
Joined
Jul 5, 2013
Messages
46
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
Kawasaki KLR 650
Hello

Ek het so 2 maande terug vir my n KLR650 gekoop. Ek het voorheen net pad gery so die grond is n nuwe ding vir my. Ek is soms bietjie mal as die adrenalien gepomp word daarom wil ek die grond aanvat.

Hoop om nog saam julle ouens te ry en die land te verken

Groete
 
Top