Hallo, ek het so 3 maande terug die groot stap geneem en 'n splinternuwe BMW 800gs gekoop! Ek het op skool laas fiets gery en my amper kis toe geval! Soos jul weet los die ding jou nie en nadat my skoonseun (MAMBA) my 'n spin op sy 800gs gegee het was die besluit maklik.
Gelukkig is my vrou in...