Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. H

    WC - HELDERBERG YAMAHA OUTRIDE 16TH Nov

    Glad someone was brave enough to take on the rain
  2. H

    WANTED: Trunk lid for 2006 F650GS

    Try Allan Lewis in PE 0824925357. I know he had a Dakar that he was selling for spares
  3. H

    Odysseus PE "Chill & Chat" Spring Run

    Hope to see the RR soon? Brother from Middelburg was there with a group and they had a joll :thumleft:
  4. H

    Reaperman down.

    Speedy recovery Reaperman. Just stay positive and believe...
  5. H

    jupiter's travels - the story of a journey ( Index Post 1)

    Jupiter, Ons op Kirks weet jy is lief vir die natuur, motorfiets ry en jou familie - lekker om partykeer saam met jou te ry. 'N les onlangs geleer - moet nooit sonder water wees nie, veral in die Addo omgewing in die somer :imaposer:  Ek en 4Kays gaan seker nog baie by jou leer.
  6. H

    Clarens Spring ride

    Great pictures showing good character, seems to be a great bunch that enjoyed the trip. Sorry so far from here...
  7. H

    Kirkwood Dogs Karoo Trip 7-8 Sept

    Lucas, kyk onder RR
  8. H

    Graaff Reinet Accomodation

    Speak to Ben Ten - he is from there
  9. H

    Into Africa - DASKOP's 12000km drive

    Marius, dit sal moer lekker wees as jy ons kan join - lekker klomp manne :ricky:
  10. H

    For Sale 2009 KTM 690 Adventure

    Baie mooi fiets - voorspoed :thumleft:
  11. H

    Trip na Vanderkloof dam

    Lucas, veilig ry en geniet die trippie. Sorg net met die terugkoms dat Oom Arno ook 'n "dawg" is  :imaposer:
  12. H

    Into Africa - DASKOP's 12000km drive

    Daskop, geniet jou rRR moer baie  :thumleft:
  13. H

    Previous owner of KLR - Eastern Cape

    Hi there, If it is Russell from King Williams Town / East London area let me know and I can find out his contact details for you. Cheers
  14. H

    Kirkwood Dogs Karoo Trip 7-8 Sept

    Daskop, jy het vir seker uitgemis - dit was 'n besonderse moerse lekker trippie. Skaapkop was natuurlik weer en soos altyd op sy stukke :imaposer: :imaposer:
  15. H

    Kirkwood Dogs Karoo Trip 7-8 Sept

    Ons verstaan ou Diffie, as die Ingelsman hoor van die lekker gelag en gekuier gaan sy jou kwalik neem....
  16. H

    Kirkwood Dogs Karoo Trip 7-8 Sept

    Dit was 'n baie lekker uitstappie en ons werk al klaar aan die volgende een. Die keer beplan ons iets in die rigting van Pearston :lol8:
  17. H

    Kirkwood Dogs Karoo Trip 7-8 Sept

    Die twee ou Jansenvillers' en Klipplaaters is deel van die span - altyd daar  O0
  18. H

    Kirkwood Dogs Karoo Trip 7-8 Sept

    Vroeg op pad bed toe of vroeg op uit die bed uit :argue:
  19. H

    Kirkwood Dogs Karoo Trip 7-8 Sept

    Jammer Craig, reggemaak  :eek7:
Top