Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    Suzuki Vinson Spares

    Goeie middag! Ek hoop iemand kan my in die regte rigting sit. Ek is opsoek na 'n plek wat 2de handse 4-wiel motorfietse onderdele verkoop? Of meer spesifiek onderdele vir n 2004 Suzuki Vinson 500. Baie dankie!
  2. K

    TW 200 to swop for 4x4 Quad

    Ek het 'n TW 200 wat ek wil ruil vir n 4x4 Quad Volgens die papiere is dit 1999 TW 200, ek ken hulle nie goed genoeg om dit verseker te se nie. Speedo/ODO wat stukkend toe ek hom gekry het, so die ware kilo's op hom is ek onseker. Ek het sy papier werk opgespoor (het hom gekoop  sonder...
  3. K

    WANTED: 4x4 QUAD

    More manne! Ek is opsoek na 'n 4x4 Quad, enige soort is reg, solank dit 4x4 is. Prysklas R15 000, ek weet daai is min quads in die prysklas, maar iewers moet daar wees! Anders, weet julle waar mens kan soek? Behalwe OLX, Gumtree en Junkmail? Ek is van Middelburg MP. Hoor graag...
  4. K

    WANTED: 4x4 QUAD

    Ek is opsoek na 'n 4x4 Quad. Weet enigeiemand van een iewers wat dalk rondstaan? Wil verkieslik nie meer as R20k spandeer aangesien dit net 'n naweek speelding gaan wees. Hoor graag! Heinrich [email protected] 072 205 3995
  5. K

    2008 Honda NXR 125

    2008 Honda NXR 125 12000 km Nuwe agter band Nuwe battery paar maande terug R9500 Onderhandelbaar Middelburg MP Heinrich Wiegand​ 072 205 3995
  6. K

    2014 Aprilia Dorsoduro 1200

    Yes manne! Ek adverteer namens 'n vriend. Julle kan hom kontak met enige vrae. Jaco Calitz 072 326 0711 Bike is in a very good condition. Brand new front tire and back tire has 1000km on. Stand is included. The bike is still covered by the factory warranty for a year. It also has a chip and...
  7. K

    Electric Yamaha XT 600

    Dag se manne! Ek het 'n projek 1994 Yamaha XT 600 wat ek wou herbou maar nou aan begin dink om eerder te "convert" na elektries toe! Het enige iemand al iets te doen gehad met 'n elektriese motorfiets? Hoor graag van julle!
  8. K

    Stripped 1994 Yamaha XT 600 to Swop for Scrambler

    Hallo manne! Ek het 'n 1994 Yamaha XT 600 wat ek gekoop het om oor te bou as n projek bike. Soos julle sal sien op die fotos is als nog daar van die bike. Ek het wel na die fotos die hele bike al uitmekaar gehaal. Die plan was om die XT oor te bou en te gebruik vir werk en toe terug te ry maar...
  9. K

    1994 Yamaha XT 600 SPARES AND BITS

    Middag manne! Ek het 1994 Yamaha XT 600 wat ek as 'n projek bike gekoop het. Ek het als afgestrip en los gemaak maar nou sien ek nie meer kans om die bike te herbou en te sukkel om parte te kry nie. Dus gaan ek nou als maar stuk stuk verkoop. Laat weet asseblief as daar iets spesifiek is waarin...
  10. K

    Hoe om papiere te kry vir 'n bike sonder papiere?

    Goeie more manne! Ek wil hoor hoe moet ek te werk gaan om papiere te kry vir 'n Yamaha XT 600 wat ek gekoop het sonder papiere. Ek kon sover vasstel op die stelsel dat die papiere wel bestaan en wie die eienaar is met die papiere. Maar ek het net 'n naam en geen nommer nie. Waardeer julle insette!
  11. K

    Aprilia Dorsoduro 1200 ABS T/C

    Aprilia Dorsoduro 1200 ABS T/C Model: 2013 Km: 9000 Vin: ZD4TVA003BS001594 Prys: R105000 Nuwe voor en agter bande. Bike is in Middelburg MP. Ek adverteer vir 'n vriend. Bel hom sommer direk as julle enige vrae het. Jaco Calitz 072 326 0711
  12. K

    660 Motor in 600 Frame

    More manne! Ek wil hoor of het iemand al probeer/gehoor/gesien het of mens 'n 660 se motor in 1994 600 se raam kan maak inpas? Hoor graag van julle!
  13. K

    1994 Yamaha XT 600 Stripping (Feeler)

    Goeie middag manne! Ek het 'n 1994 Yamaha XT 600 'n paar maande terug gekoop om eintlik oor te bou en te restoreer. Ek het hom heeltemaal al uitmekaar gehaal maar nou kom ek nie daarby uit om die res als te doen nie. So ek wil uitvind wat is die belangstelling in so fiets se parte? Alles is...
  14. K

    1994 Yamaha XT 600

    Goeie more! Ek het 'n 1994 Yamaha XT 600 te koop vir R15000. Ek het hom gekoop om te restoreer maar gaan nie gou genoeg daar by uitkom nie. Ek het geen papiere vir die fiets nie. Het 36000km op. Ek het al die plastics. Agter band is nog goed. Voor band sal binne kort moet vervang word...
  15. K

    XT 350 with no papers

    Hi there Guys! I have option to buy an Yamaha XT350. But it has no papers whatsoever. Is it worth while to try get the papers? Does anyone know what is the easiest way to get the bike back on the road? Thanks alot!
  16. K

    Best place to finance 2nd hand GS1200

    Hi there dogz! I am looking to buy a GS1200. Where will be the best place to do the financing? Is there any specific motorcycle financing institution? Thanks alot!
  17. K

    2000 Yamaha XT 600 E SOLD

    I am selling my 2000 Yamaha XT 600E 61000 km on the clock Michelen Anakee2 tyres front and rear with 70% tread left Seat re-upholstered Front shock seals, oil and engine service done on 60000 km Top box included New chain and sprockets fitted on 57000 km R23000 Price negotiable Call Heinrich...
Top