Hallo almal daar buite. My naam is Piet en ek bly in die STRAND. Ek leef absoluut vir een ding en dis om my bike te ry op die baie grondpaaie hier in die wes kaap, eintlik leef ek vir twee dinge, die ander een is om n paar kappe te maak saam pelle by n watergat iewers, sh*t nee dan is daar nog...