MOET DAREM EERS BLADSKUD EN DAGSE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

poenerhoes

Pack Dog
Joined
Sep 16, 2013
Messages
144
Reaction score
1
Location
Strand
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hallo almal daar buite. My naam is Piet en ek bly in die STRAND. Ek leef absoluut vir een ding en dis om my bike te ry op die baie grondpaaie hier in die wes kaap, eintlik leef ek vir twee dinge, die ander een is om n paar kappe te maak saam pelle by n watergat iewers, sh*t nee dan is daar nog die braaiery ook......vark ek het meer dinge waarvoor ek leef as wat ek gedink het :lol8: Ek is propvol hoop dat ek op die forum dalk al hierdie goed sal kan doen saam julle daar in die Kaap en elders want ek like van gatskuur, ry nouie dag vir n brekkie Greyton toe en eindig op om in Witsand te slaap.

Ek bedank julle vir die geleentheid om deel te wees hiervan..........ry veilig en gaan groot! :thumleft:
 
Top