Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    Meer 'n amper vuil broek storie as ride report

    Ek moet seker iewers begin post anders gaan ek currently disadvantaged bly vir ewig  :imaposer: So oor die Desember vakansie gaan ry ek daar in die Mosselbaai omgewing en dwaal later daar op 'n grondpad af waar ek by 'n bord kom wat ek lees, '' geen motorfiets op pad nie" Ek draai toe maar om...
  2. D

    Nuwe

    Dagsê almal Ek is nuut hier op die forum en weer nuut in die saal. Nou lank genoeg sonder 'n fiets gesit en 3 weke terug weer 'n fiets gekry. Het baie om op te vang, hel mens kan die goed gou verleer, hoop dit kom weer vinnig terug. Grootse uitdaging is om sand en klip te leer ry met 'n...
Top