Nuwe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Sep 22, 2013
Messages
3
Reaction score
0
Location
Parow
Bike
BMW F800GS
Dagsê almal

Ek is nuut hier op die forum en weer nuut in die saal. Nou lank genoeg sonder 'n fiets gesit en 3 weke terug weer 'n fiets gekry.

Het baie om op te vang, hel mens kan die goed gou verleer, hoop dit kom weer vinnig terug.

Grootse uitdaging is om sand en klip te leer ry met 'n pillion en 'n swaarder DS, het dit laas op 'n TW200 gedoen :ricky:

Anyway, het baie om te leer en op te vang.

Groete
 
Top