Wel ek het hom, Ek weet die puriste gaan my slag, maar nou ja.
'n 1974 Ford Ranchero bakkie,wat heelemal volledig is,behalwe engin and box.Hy moet natuurlik gespuit word,maar het geen roes,of duike,tot die voorruit is heel,grill ligte ens.
Het by my ander broer gekry, partykeer help dit om die...