Latie
Pack Dog
Die Swartbergpas sal vanaf Maandag (1 Februarie) elke week vir ten minste twee maande vir bepaalde tye gesluit wees. Die pas sal elke week vanaf Maandagoggend om 07:30 tot Donderdagmiddag om 17:00 gesluit wees. Die sluiting is as gevolg van onderhoud en konstruksiewerk wat op die pas uitgevoer moet word.[Odn. Courant]