Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. MartyD

    Xt660R Exhaust complete

    Complete standard exhaust for sale.  Came off my 2011 XT660R.  Cans have been degutted small ding on header pipes,  easily repairable. Sounds awesome. R2500.00
  2. MartyD

    Yamaha WR250F 2005 parts

    I have a tank,  radiator shrouds and rear mudguard for sale. Basically brand new. R1000.00
  3. MartyD

    Broken clutch cover XT660R

    So this morning I decided to go for a solo run along the railway service roads. The idea was to see what the road is like from Heidelberg to the JHB motocross club and if its doable on the plastics. All went well until I got just north of Henley-on-klip when I hit quite a big rock. I was doing...
  4. MartyD

    Nuwe kerzorst

    Nadat ek die arme pypies plat geslaan het op die klippe het ek besluit om n "high pype" op te sit. Die ding klink nou lekker laf en spoeg somme flamme agter uit. Nou moet ek net n tail tidy organize. As eimand weet van kits wat te koop is erens laat weet my asseblief.
  5. MartyD

    Tyres, Tyres, Tyres.....

    Raait, die Anakee 2 bande op my XTR is baie nice op die teer en glad nie te sleg op die grond nie, maar jislaaik hulle hou nie van modder nie. Na al die reen wat ons hier in Gauteng gekry het, en lyk my ons gaan nog meer kry, dink ek dis bietjie tyd om ne meer aggressiewe bande te kyk. Ek doen...
  6. MartyD

    Nog 'n nuweling..

    Dagse aan al die honne, Ek is nuut op die forum en n nuweling op die DS front. Ek het jare terug toe ek nog n jonger klong was offroad en enduro resies gejaag. Nou het die gogga weer begin byt maar ek het besluit om die DS ding te probeer. Na so n bietjie navorsing het ek besluit op n Yamaha...
Top