Nog 'n nuweling..

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MartyD

Puppy
Joined
Oct 8, 2013
Messages
22
Reaction score
0
Location
Heidelberg
Bike
Yamaha XT660
Dagse aan al die honne,

Ek is nuut op die forum en n nuweling op die DS front. Ek het jare terug toe ek nog n jonger klong was offroad en enduro resies gejaag. Nou het die gogga weer begin byt maar ek het besluit om die DS ding te probeer.

Na so n bietjie navorsing het ek besluit op n Yamaha XT660R. 2010 model met 12700km op die klok.

So lyk die meneer:

737167_10201742076767459_1790030603_o.jpg


Hoop om een van die dae saam met die ander honne vir spin te gaan.

Cheers

Marty



 
Top