Was daar op twee naweke terug... Het beslis niks betaal nie. Ek het verneem van iemand wat daar bly die treinspoor is sat gery en moet basies oorgebou word... Daarom ook al die trokke wat nou erts aanry. Wonder of dit dalk iets daarmee te doen het.
Sent from my iPad using Tapatalk