MichaelJonker
Puppy
Ek het nou vir my 'n paar saddle bags laat op sit by Flying Brick in Paarden Eiland en moet se, dis seker die beste diens wat ek al gehad het...
As almal sulke diens kon aanbied was ek insolvent!... Ek sal net koop en koop en koop!
Dankie Oliver en die ander manne daar by Flying Brick, julle diens is puik! Ek gaan defnitief die manne van JHB daar na julle toe stuur voor ons trip Desember.
My 990 is nou reg vir die trip!
@zebra - Flying Brick