Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. V

    Help me to plan a trip from Cape town to Standertom Mpumalanga

    On my way from Cape town I would like to do routes like die Hel, Baviaans etc. Need info on different places and routes as I do not know that part of the country. Please help.
  2. V

    Topbox for Sale

    Hi All Ihave a Globescout Topbox for sale. Bracket to fit on a 1200 GSA LC. R4000.00 onco. Contact me on 0828520060 or Pm me.
  3. V

    2007 BMW 1200GS for SALE!!!!

    Hi Honne My Geel 1200 GS is te koop. >:( My nuwe LC is inni pos. :biggrin: Sy het die volgende ABS Heated Grips Spare Key (Plastic) 67650 km(nou amper ingeloop) Extras: BMW Top box BMW Panniers Crash Bars Pod Protectors Fold back Mirrors Head Light Protector Harness and Bracket for Nuvi 660...
  4. V

    Help ek het skade !!!!!

    Dagse Honne My 1200gs 2007 is beseer Ek het julle hulp en raad nodig. Ek het van af Standerton na Pretoria gery toe ek n pothole geslaan het my voorwiel is reg maar my agter rim is moer 2 so ook die ( control arm ) wat die max travel van die agter wiel beheer. Die bike staan huidiglik in...
  5. V

    BMW 1200 GS Paint work

    Hi almal Ek het n geel 1200 gs en my vrou n wit 650 gs ek dink dit is tyd vir n colour change. Ek het erens op die forum fotos gesien van iemand wat sy gs gewrap het hou noggal van die idee. Ek soek n paar idees en raad sodat ek n ingeligte besluir kan maak enige voorstelle welkom.
  6. V

    bmw1200gs oil filter

    Hi daar Ek het n 2006 bmw 1200gs kan iemand vi my se watse replacement oilfilter ek kan gebruik. Weet iemand ook om computer te reset vi die diens.
  7. V

    oopsi met BMW 650 gs dakar parte benodig

    Hi Ek soek na voorste vlikkerligte en wil weet waar ek venders kan herstel met skrape?
  8. V

    bmw1200gs oil level

    Kan iemand my help met waar ek my 1200gs se olie level kyk en ook wat die beste olie is wat ek kan gebruik(sinteties)?
  9. V

    BMW 1200 GS

    Wie kan my help waar kyk ek na die olie vlak en watter goeie olie kan ek gebruik (sinteties)?
Top