BMW 1200 GS Paint work

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Varkboer

Pack Dog
Joined
Nov 26, 2013
Messages
263
Reaction score
0
Location
Standerton
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hi almal

Ek het n geel 1200 gs en my vrou n wit 650 gs ek dink dit is tyd vir n colour change. Ek het erens op die forum fotos gesien van iemand wat sy gs gewrap het hou noggal van die idee. Ek soek n paar idees en raad sodat ek n ingeligte besluir kan maak enige voorstelle welkom.
 
Top