Goeie môre vriende. Dank aan ons Hemelse Vader dat ek vandag hierdie met julle kan deel! Ek het gister middag omstreeks 3 uur rigting Oos in Garsfontein gery met my rooi BMW R1200GS. Syt my afgegooi so ń paar honderd meter Oos van Blesbok straat.
Dankie vir die twee bikers wat gestop het en my...