Hi almal, ek wil graag jul opinie kry oor jul motorfietse. Ek is nog nie seker watter fiets om te koop nie en sal almal se opinie waardeer. Die "good" en die "bad". Ek gaan meer off-road ry, en wil nie vir 'n begin te duur gaan of te groot nie. Vertel my asb wat jy weet van die volgende...