Fiets onder bespreking

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jan 9, 2014
Messages
2
Reaction score
0
Location
Ladybrand, Free State
Bike
AJS (all models)
Hi almal,  ek wil graag jul opinie kry oor jul motorfietse.  Ek is nog nie seker watter fiets om te koop nie en sal almal se opinie waardeer. Die "good" en die "bad".  Ek gaan meer off-road ry, en wil nie vir 'n begin te duur gaan of te groot nie.  Vertel my asb wat jy weet van die volgende motorfietse Honda NC700V Transalp, die Yamaha XT660Z Tenere, Kawasaki KLR650, KTM690, KTM990 Adventure, BMW F650GS, BMW G650GS, BMW F700GS en die BMW F800GS, dalk die BMW GS1200. Indien jy iets anders het as d wat ek genoem het, gee my jou opinie ook asb, dalk is dit dalk die ysterperd wat ek van gaan hou.  Ek beplan nie om baie lang afstande te doen nie, maksimum van 300km, meeste vd tyd alleen, maar soms kan 'n maatjie saam ry maar die saamry sal meer teerpad wees.
 
Top