In die kar op die N1 op pad Jhb toe, so net na die R21 kruising, kom daar 'n outjie op 'n CBR600 verby gevlieg, maar ek raak sommer so koud, want die verkeer vloei nie en hy was heeltemal te vinnig.
Skielik is daar net rook soos karre briek. CBR in sy moer in, die kar waarin hy vas is ook helse...