marmite
Race Dog
Ek beoog om n 990 R seat op my Adventure te sit. Die Adventure se seat is nogals diep en die meer reguit R seat sal definitief beter wees.
Nou wil ek hoor of daar een vd honde is wat weet wat n nuwe seat kos en of daar dalk iemand in die Wes-Kaap is wat net DALK n goeie oue het?? ;D