Ek copy Deep6 se comments hier van die planning section af, pragtig geskryf Harry, jy is diep!
Avontuur, fantastiese grondpaaie en goeie geselskap. Wat meer wil n mens hê?
CVZ, dankie vir al die moeite wat jy aangepak het met die beplanning van die roete, die verkennings werk, die kos en die...