Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. U

    How did you convince SWAMBO?

    Ja, would love to, but learnt over the weekend that I will have to start supporting my father who has Parkinsons, so the bike is a little bit on ice now.
  2. U

    How did you convince SWAMBO?

    Ek? Nooit!!  ;)
  3. U

    How did you convince SWAMBO?

    She doesn't want me to get a bike!  What did you do to convince yours?
  4. U

    Ek het nie n motorfiets nie.......

    Dankie almal. Ek het n baie goeie Shoei by n vriend van my  gekoop. Volgende ding:  skoene!
  5. U

    Ek het nie n motorfiets nie.......

    Jy het my gehad tot by die beide rigting transport....  :laughing4:
  6. U

    Ek het nie n motorfiets nie.......

    Daai helmet:handskoen prys ratio klink nie vir my lekker nie!  Spot jy my? 
  7. U

    Ek het nie n motorfiets nie.......

    Nee!!  Blykbaar is ek dommer as wat ek dink!  Ek leer nie.  :biggrin:
  8. U

    Ek het nie n motorfiets nie.......

    Dankie Is daar n offisiele "rating" stelsel?
  9. U

    Ek het nie n motorfiets nie.......

    ...... maar ek wil graag een koop. Ek hoor n kletterpet is n vereiste, weet nie hoekom nie, ek het my hele lewe op die plaas sonder een gery sonder probleme  ;D Nou ek gaan binnerkort baie geld kry, maar regtig BAIE!!  Amper R400. En ek wil dit gebruik vir n Helmet. Waarna kyk mens?  Watter...
  10. U

    Arai RX7RR. PRICE. REDUCED. For Sale. R 900

    What's with the scratch marks?
  11. U

    Introducing myself, and a question

    Baie dankie!
  12. U

    Introducing myself, and a question

    Ek verstaan nie lekker nie, die is n motor fiets forum......  Maak KTM hulle ook nou?  Laas jaar amper n KTM trap fiets gekoop!
  13. U

    Introducing myself, and a question

    Good day everybody, and thank you for allowing me to join here. My name is Uys van Rooyen.  I own a company that manufactures under body protection for 4x4's.  Bash plates, Rock slider, bumpers etc. Ek is eintlik Afrikaans, maar I try to gooi the rooitaal every now and then! I just started...
Top