Ek het nie n motorfiets nie.......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Uys

Puppy
Joined
Feb 18, 2014
Messages
15
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
...... maar ek wil graag een koop. Ek hoor n kletterpet is n vereiste, weet nie hoekom nie, ek het my hele lewe op die plaas sonder een gery sonder probleme  ;D

Nou ek gaan binnerkort baie geld kry, maar regtig BAIE!!  Amper R400. En ek wil dit gebruik vir n Helmet.


Waarna kyk mens? 
Watter name moet ek na kyk en weg bly van. 
Watter eienskappe is balngrik en watter nie? 
Waar koop mens?

Ek kyk daarna om n F800GS of soortgelyke fiets te koop.  Gaan hom meestal werk toe en terug ry maar sal seker nou en dan naweke toer ook.



So leer asb die Noob.

Uys
 
Top