My 2005 model 1000 vstrom is ook in myle. Myne het net oor die 8000 myl op nou. Het baie min gery met hom. Het al n paar gesien wat in myl is. Maar sie meeste is maar in kilos.
Sent from my iPad using Tapatalk
Daai plastic crap lê hier in my toolshed.... wat n grap...
Was dit die plastiek crap wat op die bike was dit seker die sump, olie cooler,... die f@k weet wat alles... Ek kry sommer rillings as ek daaraan dink wat alles sou gegaan het.
Die naweek het ek en my vrou deur die Karoo gery saam met 'n mede WD. Sowat 40km van Tankwa padstal het ek kennis gemaak met 'n redelike groot klip in die rivierloop.
Dankie tog vir die engine guard... Sal hom nou maar moet pannel beat en probeer reg maak....
Dis hartseer... as dit brandstigting is....dan hoop ek hulle kry die donner.
Maar maak nie saak of dit bradstigting is of nie, dit bly 'n moerse loss. :crybaby2:
Dis hartseer... as dit brandstigting is....dan hoop ek hulle kry die donner.
Maar maak nie saak of dit bradstigting is of nie, dit bly 'n moerse loss. :crybaby2: