Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. H

    Engine guard aka Bash plate on DL1000

    Die naweek het ek en my vrou deur die Karoo gery saam met 'n mede WD. Sowat 40km van Tankwa padstal het ek kennis gemaak met 'n redelike groot klip in die rivierloop. Dankie tog vir die engine guard... Sal hom nou maar moet pannel beat en probeer reg maak....
  2. H

    Sidestand switch

    Hoe kan ek die sidestand switch bypass.... die donnerse ding neuk rond en irreteer die stront uit my. Enige hulp sal waardeer word.
  3. H

    Wife's first solo in WC

    So I've been a superbiker for quite a long time. Just recently started with the DS game. Recently meaning, about 2 years now. Anyway, my wife has been a pillion for some time now. And then she got her bike learners. The gogga just bit her. En toe soek sy haar eie bike. Not sure if she if she...
  4. H

    Mirrors for DL1000

    Weet iemand waar ek spieltjies kan koop vir my DL. Ek het die een spieltjie by my garage deur moer toe gestamp.  :imaposer: In die wes kaap verkieslik.
  5. H

    Need help - planning a luggage system on DL1000

    Hi guys I have some nice soft luggage and would like to build some sort of framework for the soft luggage. Somebody out there have probably already done it...  Before I start, I would like to "steel met die oë"   :eek: Who have done this before on a DL1000? Thanks Hugo
  6. H

    Hi from Ceres

    Hello almal.  Ek is nie n groot adventure bike ryer nie maar, onlangs het die goga my gebyt en nou ry ek n DL1000. Ek het die area hier rondom my redelik vrot gery al met al die grodpaaie hier rondom Ceres. En ek dink dis hoekom ek die DL begin geniet het. Cheers
Top