Hi from Ceres

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

hschreuder

Puppy
Joined
May 1, 2014
Messages
45
Reaction score
0
Location
Ceres
Bike
Suzuki DL 1000 V-Strom
Hello almal.  Ek is nie n groot adventure bike ryer nie maar, onlangs het die goga my gebyt en nou ry ek n DL1000.

Ek het die area hier rondom my redelik vrot gery al met al die grodpaaie hier rondom Ceres. En ek dink dis hoekom ek die DL begin geniet het.

Cheers
 
Top