Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. MAT1989

    Wanted Kort front rim advies - XT 660 R 2007 model

    Vrydag middag my nuwe rim/wiel opgelaai (Dankie OFF ROAD CYCLES, great job) Ek is toe die naweek Middelburg toe en terug met nuwe wiel en ou rim in kar. Die ou rim het soos 2mm se metaal oorgehad wat die hele ding in tact gehou het. Vanoggend toe ek uit die kar uit laai (sien foto onderaan)...
  2. MAT1989

    Wanted Kort front rim advies - XT 660 R 2007 model

    Baie dankie vir al die insette en advies honne! Eergister toe maar die bullet gebyt en rim gaan ingee by OFF ROAD CYCLES. Nounet terugvoer gekry by Dave en my wiel is 100% met nuwe Excel rim en ou speke. Die ou speke het toe mooi uitgekom en 100% weer terug in. Daai manne se diens is great...
  3. MAT1989

    Wanted Kort front rim advies - XT 660 R 2007 model

    Did the R900/wheel at True Wheels include the spokes? Or just the fitment labour? Bike looks awesome! Please send link to the website from which you bought the rims please Regards Mat
  4. MAT1989

    Wanted Kort front rim advies - XT 660 R 2007 model

    Hahaha, gedag you left me hanging...
  5. MAT1989

    Wanted Kort front rim advies - XT 660 R 2007 model

    Baie dankie vir die! Ek het nou behoorlike advies gekry oor die hele tubeless ding. Dis 'n no go, tensy mens letterlik 'n tubeless rim kry. Dankie vir die advies manne.
  6. MAT1989

    Wanted Kort front rim advies - XT 660 R 2007 model

    As dit jy was sou jy die bike...?
  7. MAT1989

    Wanted Kort front rim advies - XT 660 R 2007 model

    Nou vir Yamaha Linex Lynnwood gebel, 6 weke back order. Die wat hul in stock het is net reg vir my fiets nie. Hulle verkoop ook nie individueel nie, maar net in sets. Dankie
  8. MAT1989

    Wanted Kort front rim advies - XT 660 R 2007 model

    Dankie, ek stem, ek was nie bewus dat mens speke individueel kan koop nie, dis 'n great idee. Ek sal dan maar die wiel na OFF ROAD CYCLES toe vat dat hulle kan begin en sien wat gaan vir wat, dan die voorstel maak dat as daar net 'n paar speke is wat nie werk nie, mens dalk net kan hoor vir...
  9. MAT1989

    Wanted Kort front rim advies - XT 660 R 2007 model

    Dankie, ek twyfel nie teveel oor die prys nie, wou net weet of dit "ballpark" syfers is en jy het nou bevestig dat dit die geval is. Ek verkies goeie diens bo R200 besparing. My probleem is egter as daai ou speke strip sit ek sonder 'n voorwiel...
  10. MAT1989

    Wanted Kort front rim advies - XT 660 R 2007 model

    Lekker Honde! Ek kort advies. Ek ry 'n XT 660 R en gaan binnekort op 'n lekker bike trip (1 Mei). Ek bly in Irene/Centurion Gister toe ek bietjie my bike nagaan, toe sien ek my voorste rim is gekraak, maar al redelike ver (sien fotos onderaan) RIM size (21 x 1.85 - 36 spoke) Ek het die...
  11. MAT1989

    For Sale Triumph Tiger 800XC - R67000

    Good day Pannas Not sure what is going on with this Tiger Did you sell the bike to a friend, he did one trip, and then you bought it back? This add was for the same bike in June last year. https://wilddog.net.za/threads/pristine-2012-tiger-800xc.277339/ Regards Mat
  12. MAT1989

    XT 1200 Z - 2010 model - 63844km - R75 000 Price drop, Price drop -SOLD!

    For sale again The guy was supposed to come and have a look/buy it this weekend....he just bought a GS closer to him Regards Mat
  13. MAT1989

    Best place to buy tyres

    Probably hard to believe, but the last time I bought a set of tyres (Desember 2018), BMW Motorrad Centurion (https://www.bmw-motorrad.co.za/bavarianmc-centurion/en/home.html) smashed the prices of all other places.  If I remember correctly the closest competitor was +15% Regards Mat
  14. MAT1989

    SOLD! BMW GS Rallye boots for sale - brand new - EURO 46 size/UK 11

    Sold! Dankie Gerrard Geniet hulle! Groete Mat
  15. MAT1989

    XT 1200 Z - 2010 model - 63844km - R75 000 Price drop, Price drop -SOLD!

    Good day Dawgs Lets try again Price drop to R75k Bumpo! Lets goooooo!  :ricky:
  16. MAT1989

    SOLD! BMW GS Rallye boots for sale - brand new - EURO 46 size/UK 11

    Good day dawgs Lets try again R4000-00    Brand spanking new Lets gooooo!  :ricky:
  17. MAT1989

    SOLD! BMW GS Rallye boots for sale - brand new - EURO 46 size/UK 11

    Lazybones was really keen on buying them from me but he first went to BMW to go and fit.  He is usually a UK12.  He fitted and the EURO size he said fitted him exactly was the EURO 47's. They really are exceptional quality
  18. MAT1989

    SOLD! BMW GS Rallye boots for sale - brand new - EURO 46 size/UK 11

    Lets try one last price drop  :pot: R4000-00 BUMPO!
Top