• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Wanted Kort front rim advies - XT 660 R 2007 model

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 27, 2014
Messages
283
Reaction score
18
Location
Irene, Pretoria
Bike
Yamaha XT660
Lekker Honde!

Ek kort advies.

Ek ry 'n XT 660 R en gaan binnekort op 'n lekker bike trip (1 Mei). Ek bly in Irene/Centurion
Gister toe ek bietjie my bike nagaan, toe sien ek my voorste rim is gekraak, maar al redelike ver (sien fotos onderaan) RIM size (21 x 1.85 - 36 spoke)
Ek het die toerusting om hom te autogenous (geen filler) tig weld, maar lang termyn advies is om maar die rim te replace aangesien die rim ook twee effense eiers al gevorm het. Ek is deur 'n vriend aangeraai om vir OFF ROAD CYCLES te kontak aangesien hulle goeie diens lewer.

Na 'n goeie gesprek met hulle, het hulle my gequote op 'n nuwe rim. Daar is ooreengekom dat ek graag my ou speke sal wil gebruik maar daar is altyd die kans dat op so ou fiets(2007) die nipples kan strip op die speke, so indien dit die geval is, dan sit ek maar nuwe speke in. Die probleem is egter die wag tydperk op die speke is 6 weke.

Quote is as volg:
EXCEL FRONT RIM YAMAHA XT 660 R 21X1.85 36 SPOKE BLACK R2 850.00
1 WHEEL LACING PER WHEEL R930.00
1 TYRE OFF BIKE FITMENT LABOUR R150.00
1 TUBELESS CONVERSION PER WHEEL LABOUR R1 650.00 ( ek wil sommer hier 'n front wheel tubeless conversion doen)

Wat dink julle? Is die prys goed? Wat maak ek as die speke strip?

Ek hoor graag van julle

Groete
Mat
 

Attachments

  • WhatsApp Image 2024-04-15 at 11.58.11.jpeg
    WhatsApp Image 2024-04-15 at 11.58.11.jpeg
    130.6 KB · Views: 4
  • WhatsApp Image 2024-04-15 at 11.58.28.jpeg
    WhatsApp Image 2024-04-15 at 11.58.28.jpeg
    117.1 KB · Views: 0

Latest posts

Top