Hi
Ek is n nuweling op die Forum, maar lees dit al vir n paar maande
Volgende week gaan ek op verlof en wil graag teen die Limpopo af ry van Ellisras tot in Messina
Wil dit ook nie alleen doen nie
Is daar iemand wat kan raad gee of wat wil saam ry
Ek wil die 14de ry en so tussen 3 en 4 dae...